Moderne lap doeke, mamma doekies, baba drasakke en kinderklere gemaak met goeie kwaliteit materiaal.

Al ons produkte is handgemaak met liefde.

Ons maak ‘n verskeidenheid van style en ontwerpe om jou baba die beste te pas.  Ons het ‘n verskeidenheid van groottes vanaf “Newborn” tot “One-size-fits-most” vir die doeke (kleuter groottes kan op versoek gemaak word) en kinderklere tot 12 jaar.

Start typing and press Enter to search

Shopping Cart