Custom Doek Bestelling

R450.00R560.00

* Om ‘n spesiale doek te laat maak kontak my gerus.

* Loer gerus op ons Facebook blad (Die Hekel Hoekie) & groep (Boegoe Bugz) om meer van ons werk te besigtig.

* Kies self jou lap vir binne, opsies is AWJ (athletic wicking jersey), Minky en Bamboo velour

* Die absorberende lae bestaan uit 100% katoenvlies

* Daar is ook ‘n weggesteekte waterdigte laag wat meen dat die doek net so gedra kan word sonder enige waterdigte broekie.

 

* To have a custom nappy made, please contact me.

* Also check out our Facebook group (Boegoe Bugz) & page (Die Hekel Hoekie) to view more of our work

* Choose your own inner fabric, option are AWJ (athletic wicking jersey), Minky and Bamboo Velour

* The absorbency layers are made out of 100% cotton fleece

* The nappy also consists out of a hidden waterproof layer, meaning that the nappy can be used as is and no cover is needed

Clear
- +
Add to WishlistAdd to Compare